News, Specials and Events
Follow the latest news, specials and events offered by Marula Oase
Marula Oase Gekose Oord

Marula Oase - Bela-Bela, Limpopo
Kamp & Leef Gekose Oord
Geleë teen die voetheuwels van die pragtige Buiskop, slegs ‘n uur se ry vanaf Pretoria middestad. Maak gerus van ons gebruik indien jy ‘n funksie beplan, of net wil ontspan en ‘n vakansie geniet. Die oord word deur ‘n familie bestuur wat dit geniet om ons gaste te verwelkom en so te verseker hul het die beste vakansie. Ons streef daarna om ‘n vriendelike verhouding met ons gaste op te bou om sodoende ‘n jare lange band te versteker. Kom geniet jou vakansie ten volle met jou karavaan, motorhuis of tent, of vertoef in een van ons chalets of vakansie huise.
Suider-Afrika se Mees Geliefde Kampeer Gids.
Kry vandag jou kopie by CaravanParks.com!
https://www.caravanparks.com/356.Jaarlikse_Publikasie.htm
Nou Beskikbaar as 'n Gratis pdf.