
Join us for the Kyknet Outdoor Expo at Sondela Nature Reserve from July 25th to 27th. Looking forward to seeing you there! 🥳
Dames, hierdie is 'n geleentheid wat jy nie wil misloop nie! Sluit aan vir 'n kragtige en inspirerende sessie met Antoinette Venter, 'n bekende spreker oor lewens- en besigheidsinspirasie.
Datum: 9 Augustus 2025
Plek: Marula Oase
Tyd: 11:00
R100 per persoon
Kom beleef 'n dag vol inspirasie, groei en motivering!
Bespreek jou plek