
Join us for the Kyknet Outdoor Expo at Sondela Nature Reserve from July 25th to 27th. Looking forward to seeing you there! 🥳
Indien nog nie plek bespreek het vir die naweek nie, daar is nog plek beskikbaar. Kontak vandag nog vir Magriet en Erna.
Moet nie uitmis op die geleentheid nie!!! Kom geniet die tyd saam Benice Borman en haar span
Plekkies nog beskikbaar:
- Kamp
- Oudekraal 7, 8 en 9
- Boma 5
- Berghuis
- Log Cabin